‘n Kort vergelyking tussen Hendrik F. Verwoerd en Jacob Zuma

John White

Vergelyking tussen Suid Afrika se beste en swakste staatshoof ooit.

Verwoerd:

-Waarskynlik die intelligentste staatshoof wat Suid-Afrika nog gehad het. Ook waarskynlik een van die begaafdste staatshoofde van die moderne era. Het omtrent nooit aantekeninge vir toesprake gehad nie.
-Nog nooit enige mens skade aangedoen nie
-Het duisende skole, universiteite, huise en hospitale vir swartes gebou
-Het nie in die inherente meerderwaardigheid van een ras geglo nie, maar het die potensiaal in elke ras gesien en het geglo dat daar slegs ‘n verskil in ontwikkeling tussen die rasse was.
-Wêreldleiers soos Kennedy en MacMillan het aan sy lippe gehang
-Het hom as jongman vir die armblankevraagstuk beywer
-Was lief vir swartmense en baie swartmense was mal oor hom en het selfs honderde kilometers gereis om na sy toesprake te luister. Het selfs vir sy swart tuinman Afrikaans geleer op Saterdae en koffie gedrink saam met huiswerkers.
-Kon baie tale spreek, insluitend Afrikatale.
-Het ‘n eenvoudige eenverdieping vakansiehuis en twee motors gehad, waarvoor die staat nie ‘n sent betaal het nie.

Zuma:

-Het ‘n graad 3 sertifikaat (word nou ook betwyfel). Lees sy toesprake van papiere af.
-Het die dood van verskeie onskuldiges gereel as ‘n SAKP lid.
-Veroorsaak die degradasie van skole, universiteite en hospitale. Faal om handboeke aan skoolkinders te voorsien.
-Glo nie aan die meerderwaardigheid van een ras nie, maar glo dat die swart kultuur belangriker as die Westerse kultuur is.
-Word vermy deur wêreldleiers en word selfs afsprake met David Cameron geweier. Word ook deur parlementariërs as ‘n dief beskou.
-Verooraak armoede en maak leë beloftes
-Kan Zoeloe en beperkte Engels praat
-Het 250 miljoen rand se opgraderings aan sy privaatwoning met staatsgeld befonds.

English:

Comparison between South Africa’s best head of state yet and its worst head of state.

Summary:

Verwoerd:

-Probably most intelligent head of state that Africa ever had. One of the most intelligent in the world. Never had notes for his speeches.
-Never killed a person in his life
-Built schools, hospitals and universities for thousands of black people.
-Did not believe in the superiority of one race. Believe that all had equal potential but were just at different stages of development
-Was admired by Harold MacMillan, John F Kennedy and black leaders such as KD Matanzima.
-Grew up helping poor whites
-Loved black people and was loved by black people – even sat in the garden on Saturdays to teach his black gardener Afrikaans. Blacks travelled hundreds of kilometers to listen to him.
-Could speak many languages, including Xhosa and Zulu.
-Had a simple, single storey house and two cars, for which the state never paid a cent.

Zuma:
-Has a grade 3 qualification. Reads his speeches.
-Arranged the killing of many innocent blacks when he was a SACP member.
-Caused schools, universities and hospitals to degrade and become non-functional. Keeps textbooks from children.
-Does not believe in the superiority of a race, but disrespects Western culture and even calls walking your dog a “white thing”.
-Is despised by leaders all over the world. David Cameron even denied a meeting with him. Is also called a thief by fellow parliamentarians.
-Keeps blacks in poverty and make empty promises.
-Can speak Zulu and limited English.
-Made upgrades of R250 million at his personal house at the state’s expense.
-Has more than 700 charges of corruption against him and many of rape.

One thought on “‘n Kort vergelyking tussen Hendrik F. Verwoerd en Jacob Zuma

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s