As Roikappiki vandag ’n tiener was…

Deur : Dana Snyman

Eendag lnk, lnk glede wa da i meisiki. Ha naam wa Roikappiki. Sy en ha ma en ha pa bly in i hys lngs i bos.

Ha ouma bly ok naby hille, mar anni anniknt vanni bos.

Op i dag tu sê Roikappiki se ma vi ha: “Roikappiki, di ga hektiek me Ouma, sys lonely en depro.

“Vat vi ha snacks en ga visit ha en chat me ha”.

“Cool,” sê Roikappiki. “Ek luv Ouma. Ouma is gr8.”

“Passop nt vi perverts inni bos,” sê ha ma. “Muni vanni paiki af ganni.”

“Relax nt, Ma. Ok?” sê Roikapiki vi ha ma. “Ek sa fine ws.”

Tu trek Roikapiki ha cool roi jas en kappi an, en grut ha ma: “Luv, Ma. Mwah! Mwah!”

Tu va Roikappiki di manki mt ha Ouma se snacks en stap oppi paiki inni bos in. Sy sie alli pretty blmme inni bos en plk vi ha ouma vanni blmme.

Late tu ga sy vanni paiki af, agte di blmme an.

Inni mean time cruz Wolf ok da rond. Wolf sien vi Rooikapiki en prbr ha opchat. “Luv u’r flowers,” sê Wolf vi ha. “Vi wie plk jy dit?”

Dit freak Roikapiki biki uit. “Get lost, Dude,” sê s vi Wolf. “Ek ga na my ouma tu. M ouma i sk.”

Maar Wolf los ha ni yt ni.

“Jys awesome,” sê hy vi Roikappiki en stp agte ha an. “Kom ons ga chill biki iewers. Suk jy n spliv?”

Tu freak Roikappiki totally uit en hrdlp vi Wolf weg en vdwl inni bos.

“Cool,” dnk Wolf, en ga na Roikap­piki se ouma s hys tu.

Hy klp anni deur. “Ga wg!” skr Roikappiki se ouma va binne af. “Hie issi werki! Ga terug townshp tu! Jille ko steel net ons gud!”

“Eks vanni kerk, my anti,” antwrd Wolf. “Ek ko vi anti bid.” LOL.

Roikappiki se ouma maki deur oop.

“Howzit, my anti,” sê Wolf vi ha. “Welcme to the nw Sth Afrca”. LOL.

Roikappiki se ouma freak soos intotally-totally-totally uit tu sy sie dis Wolf. Sy wi 911 bel, ma Wolf grp ha.

“Chill net, my anti,” sê Wolf vi Roikappiki se ouma, en goi ha inni kas.

Tu trek hy Roikappiki se ouma se pjms an en klm i ha bed en wa vi Roikappiki.

Roikappiki suk en suk en kry ltr wee di paiki yt di bos yt. Sy ko by ha ouma se hys an. “Dis funny,” dnk sy tu sy sie di deur is oop.

Tu sy inni kamr ko, sie sy ha ouma is inni bd. Maar ha ouma lyk biki uitgefreak.

“Ah-we, Ouma,” grut sy. “Is ouma fine?”

“Eks fine,” antwrd Wolf. “Ek chill net biki hie inni bed.” LOL.

“O, cool,” sê Roikappiki. “Maar hukom i ouma se ore so grt?”

“Om beter te ka hr, my knd,” antwrd Wolf.

“Awesome,” sê Roikappiki. “En hukom i ouma se o so grt?”

“Om beter te ka 7de Laan kyk oppi TV, my knd.”

“En hukom is ouma se mnd so grt?”

Tu sprng Wolf uit di bed. Wolf wil vi Roikappiki rpe, ma Roikappiki hrdlp by di hys yt, en skr: “Hlp! Hlp! Hlllppp!”

Da naby inni bos is n houtkppr besig om bome af te kp mt sy byl. Hy hr vi Rooikappiki skr en storm op Wolf af. Tu kap hy vi Wolf met sy b. Wolf val oppi grond, dood.

“Ons mut vanni lyk ontslae rk,” sê die houtkppr vir Roikappiki. “Anrs ga ons trnk tu. Dissie mee sos innie ou dae ni.”

Tu vat Roikappiki en die houtkppr vir Wolf en goi hom inni rivr.

“Thanx, Dude,” sê Roikappi vi di houtkppr tu hille kla is. “Jys amazing.”

Hulle gan tu trug na ha ouma se hys tu. Da kry hul tu ha ouma inni kas. Hulle haal ha uit.

“Nou sal ’n koppi tee dam lekkr smaak,” sê Roikappiki se ouma tu en stp na di kombuis tu.

Tu is als wee cool. (;-)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s