It’s not too late for whites to say sorry for Apartheid…

‘To the Previously Disadvantaged’…

We are sorry that our ancestors were intelligent, advanced and daring enough to explore the wild oceans to discover new countries and develop them.
We are sorry that those who came before us took you out of the bush and taught you that there was more to life than beating drums, killing each other and chasing animals with sticks and stones.
We are sorry that they planned, funded and developed roads, towns, mines, factories, airports and harbours, all of which you now claim to be your long deprived inheritance giving you every right to change and rename these at your discretion.
We are sorry that our parents taught us the value of small but strong families, to not breed like rabbits and end up as underfed, diseased, illiterate shack dwellers living in poverty.
We are sorry that when the evil apartheid government provided you with schools, you decided they’d look better without windows or in piles of ashes.
We happily gave up those bad days of getting spanked in our all white Schools for doing something wrong, and much prefer these days of freedom where problems can be resolved with knives and guns.
We are sorry that it is hard to shake off the bitterness of the past when you keep on raping, torturing and killing our friends and family members, and then hide behind the fence of ‘human rights’ with smiles on your faces.
We are sorry that we do not trust the government… We have no reason to be so suspicious because none of these poor “hard working intellectuals” have ever been involved in any form of “corruption or irregularities”.
We are sorry that we do not trust the police force and, even though they have openly admitted that they have lost the war against crime and criminals, we should not be negative and just ignore their corruption and carry on hoping for the best.
We are sorry that it is more important to you to have players of colour in our national teams than winning games and promoting patriotism. We know that sponsorship doesn’t depend on a team’s success.
We are sorry that our border posts have been flung open and now left you competing for jobs against illegal immigrants from our beautiful neighbouring countries. All of them countries that have grown into economic powerhouses after kicking out the ‘settlers’.
We are sorry that we don’t believe in witchcraft, beet root and garlic cures, urinating on street corners, virginity testing, slaughtering of bulls in our back yards, trading women for cattle and other barbaric practices. Maybe we just grew up differently.
We are sorry that your medical care, water supplies, roads, railways and electricity supplies are going down the toilet because skilled people who could have planned for and resolved these issues had to be thrown away because they were of the wrong ethnic background and now have to work in foreign countries where their skills are highly appreciated.
We are so sorry that we’d like this country to fulfil its potential so we can once again be proud South Africans.

” The Previously Advantaged”

PS In the old regime… we had lights and water

22 thoughts on “It’s not too late for whites to say sorry for Apartheid…

    • Ja, jammer ons voorvaders en vaders het SA opgebou net om deur die swartes oorgeneem te word. Jammer dat ons apartheid toegepas het ipv om hulle uit te roei of in reservate te plaas soos Amerika en Australia. En jammer dat ons nie hul aanwas gekeer het nie.

      Die leser moet ook die ironie aan die hand van Desmond Tutu se pleit dat wittes die swartes moet terug betaal, lees. Ek dink ons het 700 X 7 terugbetaal.

  1. Ek is jammer vir al die banggat witmense wat liewers in die swartes se @#$@@# inkruip omdat hulle te bang is om op te staan vir wat reg is. Die breinspoeling van die vyand begin nou resultate wys…. of is dit moontlik dat die joiners, verraaiers en hensoppers van die verlede net meer aangeteel het as die opregte, standvastige en brawe volksgenote en dat dit die rede is dat ons Afrikanervolkie so ruggraatloos geword het om ja en amen te se op alles en agteraf te kla oor die verpeste swartes wat die land in die afgrond dwing maar as dit op die punt kom iets daarom te doen maar liewer die gesig wegdraai en maak of hulle niks raaksien nie.

    • Ek deel jou gevoelens. Suid-Afrika het n kakhuis geword.
      Ek wil nie eers meer die nuus lees of luister nie. Dit maak my fisies siek om te hoor van nog n plaasmoord op blankes, nog n brutale verkragting deur die barbare op ons mense, briljante blanke jong mense met potensiaal en talent wat weg gewys word van ons eie universiteite wat deur ons voorvaders opgebou is – omdat hulle as n bedreiging gesien word vir hul minderwaardige IK’s. Openlike rasse haat vanaf die regering in die media wat agter die masker van delikate Europese politieke terme soos “regstellende aksie en demokrasie” skuil. “Demokrasie en gelyke regte” was nog nooit n beginsel in Afrika kultuur nie, Ontkenning van ons taal en kultuur, geloof en morele standaarde. Ontneming van ons basiese regte soos om te werk, sekuriteit en veiligheidveiligheid. Hierdie lys van onregte is te lank om hier te noem en ons almal is bewus daarvan.

  2. As almal so “jammer” is, hoekom staan hulle nie op en SE iets nie! Ons kan nes hulle saam staan en als terug vat voor dit te laat is! Hoekom moet ons terug sit en toekyk terwyl alles vernietig en verwoes word omdat hulle dink dit kom hul toe wanneer ons voorvaders als met sweet en bloed opgebou en verbeter het? Hoekom moet ons aanvaar dat korrupsie, moord,verkragting en barbaarse rituele reg is net omdat hulle so dink en so lewe? Ons almal is gatvol! Kom ons doen iets daaroor! Wat van ons regte!

    • Regte? Ons het die reg om stil te bly in hierdie kakhuis en te ruik hoe vrot alles op. Ek persoonlik is jammer vir niks nie, ek het geen rede om te wees nie. Ons het soos enige ander volk in die wereld geveg vir n plek wat ons “home” kan noem. Vir dekades het ons baklei teen Engelse, Kommuniste, Afrika volke….. en wie weet wat nog alles. Suid-Afrika is bestem om die pad te loop van alle Afrika lande – in die kakpyp saam met F.W. Al dra n aap n goue ring…… Hierdie skippie sink.

  3. Aan die rasiste kommentators: Tipies Afrikaners. “Eendrag maak mag” se gat. Die afrikaner volk weet nie eers wat dit beteken nie. Hulle is baie gretig om terug te sit en niks te doen nie wanneer dit tel, en selfs MEER gretig om te site en moun as alles agteruitgaan!

    ps: ek stem saam met “Spoeg-dit-uit”!

      • Verseker nie ‘n Engelsman nie, maar lees die skrywe weer; Tutu en die hele spul wil he ons wittes moet om verskoning vra vir apartheid, al verskoning wat ek ooit sal aanbied is soos in die brief staan:” Jammer dat my voorvaders die moed gehad het om in SA te kom bly, jammer dat hulle ‘n pragtige land opgebou het, jammer dat FW de Klerk die land weggegee het, ens, ens”. Lees die brief in die konteks van “Jammer dat ons wittes ooit hier voet aan wal gesit het en nie die barbare gelos het om hulself uit te moor nie, of van honger te vrek in ‘n 5e wereldse land, hul eie oumas en oupas te vermoor en te verkrag nie, jammer dat ons wittes alles vir die swarte opgebou het, net sodat hy dit tot niet kan en sal maak”.

    • Ja Yollies. Dit is maklik vir hulle, want hulle het ons in n baie weerbare posisie geplaas. Tipiese terroriste taktiek. Ons jong generasie is heuning om die mond gesmeer met retoriek soos “reenboog nasie, demokrasie, nuwe Suid-Afrika” Van graad een af is ons jong mense ge-breinspoel met die “ons is die kinders van mandela” idee. Ek weet – my eie kinders het huis toe gekom met: “Ons Boere voorvaders was so onmenslik, en apartheid is so n vrede beleid. Ons is indringers in Afrika, en ook kapitalisme is so n onmenslike stelsel” Ons is stelselmatig ontwapen “want ons lewe mos nou in n land van vrede” Ons mense word ontmoedig om Afrikaans te praat, terwyl hulle vreemde tale op ons afgedruk word. Jong Afrikaner mense is skaam om geidentifiseer te word as Afrikaaners, hulle is versmoor met ANC en DA propaganda en verlaag tot verpoepte jannie jammergatte. Ons eertydse sterk trotse weermag is onder die beheer van kommuniste (ons eertydse vyande). Ons het nie meer n media wat ons verteenwoordig nie, nog minder n politieke of polisieering stelsel. Daar is niemand om meer die eerlikes en onskuldiges te beskerm soos in die ou dae toe ons nog n sterk weermag gehad het nie. Ons is agtergelaat as weerbare sagte teikens. Net soos die Blankes in Angola in 1975 en Zimbabwe in 1980 en so ook Mosambiek… ens ens. Geskiedenis herhaal homself net in Afrika. Al verskil is dat ons op die punt van Afrika sit, en daar is nie nog n “Suid-Afrika” om na te vlug nie. Ja, dit is maklik vir hulle want ons is basies gevok. As daar vir ons nog alternatiewe oor was het hulle tweede gekom… en hulle weet dit.

  4. As ek die storie reg lees, is dit 300$% is dit voor die hand liggend – Suid Africa is bedoel vir die inheemse mense en alle regte sal met tyd van hulle ontneem word, jou reg om te werk, te boer, te bou en jou taal van onderig – as julle mooi tussen die lyne lees is dit wat meer na fore kom. Die ANC sien transformasie as die enigste manier om die reg oor te dra of ons nou dink dit is reg of verkeerd – dit is n gegewe.

Lewer kommentaar op M Marshall Kanselleer antwoord